Artikels

Inligting oor vas en gebed

Uiters positiewe geestelike resultate volg as 'n reël op 'n Bybelskorrekte vas. Onder volg 'n paar wenke oor vas – hoe, wanneer, hoe lank ens. Vas is moeilik vir die vlees – maar indien dit korrek gedoen word is dit ‘n wonderlike ondervinding vir die ernstige Christen en bring dit wonderlike gevolge mee. Die idee is afsondering met God – dus geen TV, internet of enige iets wat onnodig ons aandag van die Woord en gebed sal afneem nie.

pdfMeer_Oor_Vas_en_Gebed.pdf