Slide background

Daar is soms 'n persepsie dat vrouens bloot net uit emosie bestaan. God het ons geskape om te kan ervaar en te kan dink. Ons smagtinge is nie net vir Sy teenwoordigheid nie, maar ook om te groei in kennis in Hom. Daar is 'n verkeerde persepsie dat ons net 'n eggenoot en ma vir ons kinders moet wees. Daar is ook 'n Goddelike roeping vir ons lewens in Sy Koningkryk. Lewende Woord Bloemfontein het 'n sterk vrouebediening wat fokus om die volheid van God in vrouens te fasiliteer.

kontak ons aanlyn