Slide background

Lewende Woord se seniors doen mee aan 'n verskeidenheid aktiwiteite en speel hulle 'n belangrike rol in ons gemeente. Gereelde byeenkomste, kuiertjies uitstappies en toere word aangebied. Dis nie uitgesonder vir persone vanaf 'n spesifieke ouderdom nie, maar almal wat dit geniet om so saam te kuier en gemeenskaplike belange op die hart dra.

Hou gerus ons gemeentenuusbrief dop vir geleenthede wat aangebied word.

kontak ons aanlyn