• Home
  • Boodskappe
    • Video Boodskappe (Youtube)
    • KruisKidz TV
    • Audio Boodskappe
  • Bedieninge
    • Aanbidding
    • Mannebediening
    • Vrouebediening
    • KruisKidz
    • Tieners
    • Seniors
    • Selleiers
    • Jong volwassenes
    • REACH Kosprojek
  • Geleenthede
  • Go Deep
  • Bydrae
  • Familie Nuus
  • Kontak Ons
  • Oor Ons
    • Visionêre leiers
    • Wat ons glo
    • Nasionale leiers
    • Voltydse Span
  • Home
  • Boodskappe
    • Video Boodskappe (Youtube)
    • KruisKidz TV
    • Audio Boodskappe
  • Bedieninge
    • Aanbidding
    • Mannebediening
    • Vrouebediening
    • KruisKidz
    • Tieners
    • Seniors
    • Selleiers
    • Jong volwassenes
    • REACH Kosprojek
  • Geleenthede
  • Go Deep
  • Bydrae
  • Familie Nuus
  • Kontak Ons
  • Oor Ons
    • Visionêre leiers
    • Wat ons glo
    • Nasionale leiers
    • Voltydse Span
 Mannebediening - Lewendewoord Bloemfontein  Mannebediening - Lewendewoord Bloemfontein  Mannebediening - Lewendewoord Bloemfontein

Mannebediening

Lewende Woord nooi mans van alle ouderdomme om deel te wees van ons manwees-avontuur! Kom ontdek die manwees-plan wat God alle eeue in gedagte gehad het vir mans wat Hom in die natuur, deur avontuur en tussen ander mans wil beleef!

Lewende Woord bied

  • ‘n In-diepte studie oor manlikheid: You can’t change what you don’t understand!
  • ‘n Duidelike en opwindende visie vir manlikheid: Verstaan wie jy gemaak is om te wees!
  • Insig in mans se pyn, wonde en verliese; Word heel van die manwees-wonde!
  • Avontuur! Moenie uitmis nie! Manwees in lewende Woord is baie exciting!
  • ‘n Plan; Elkeen van ons drie Quest kursusse bied praktiese, uitvoerbare Manwees-planne vir praktiese en haalbare manlikheid!

Lewende Woord bied ook ondersteuning en hulp aan mans wat sukkel met pornografie, verslawing, berading in verskeie areas, en geestelike ondersteuning.

Ons Mannebediening kom weekliks in Bloemfontein bymekaar, maar kan gevolg word op Zoom (sessies en kursusse). Registreer aanlyn op die Living Word Bloemfontein App, of op www.lewendewoordbloemfontein.co.za of skakel ons kantoor by 051 451 9999.

Neville Goodchild, Visionere Leier van Lewende Woord Bloemfontein, lei self die Mannebediening. Hy lei ook uitreike na ander Mannebedieninge, Mannekampe, leierskap-ontwikkeling en opleiding-geleenthede, en uitreike na Zimbabwe waar Lewende Woord reeds die afgelope 8 jaar uitreik na die oorblywende boere, sakemanne en Pa,s van Zim.

Wees deel van die avontuur!

 Mannebediening - Lewendewoord Bloemfontein

Neville Goodchild

072 368 3737

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

HOME  |  DISCLAIMER | PRIVACY POLICY | TERMS AND CONDITIONS

Website developed and maintained by : Biographix Web and Media

Cookies & Privacy

This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website.

Confirm