Lewende Woord Bloemfontein plaas ‘n hoë waarde op die ontwikkeling van kinders se verhouding met Jesus Christus! Alle kinders van 2-13 jaar is welkom! Ons streef daarna om elke kind op sy/haar ouderdomsvlak te leer van God se Woord met ‘n relevante en treffende kurikulum. Ons lesse en aktiwiteite leer kinders Bybelse waarheid, asook lewens lesse wat kinders daagliks kan toepas.
Ons kom elke Sondag vir bymekaar. Die diens is om
9 uur. Tydens die diens het ons ‘n bediening vir Graad 6 en 7 kinders waar hulle, hulle identiteit in Christus kan ontdek. Ons glo dat hierdie kinders die X Faktor van Christus het, en dit is ook ons X Factor bediening
Die personeel is passievol en vriendelik, en elke ouderdomsgroep beskik oor bekwame dames wat ervare is met kinderbediening! Verder poog ons om ouers op hoogte te hou van vordering en sien uit om ‘n lang pad te stap met elke gesin wat ons met die geestelike groei van hul kosbaarste besittings vertrou!
Ons kan getuig dat kinders wat betrokke raak by KruisKidz, geestelik goed ontwikkel en hul geloof prakties toepas en uitleef! Bring gerus jou kinders en verseker dat hulle suiwer Woord, baie liefde en ‘n gesonde Koninkryk-perspektief ontwikkel!
Ons bied hoë gehalte kursusse aan om jou deur elke fase van jou kind se ontwikkeling te help.Kursusse sluit in Baby on Board (Belly, Birth and Beyond), Toewydingsel en Passport to Purity. Hou ons kursusse dop!
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
There are few normal life changes what has such a disruptive effect on
our lives as getting a baby. As soon as you bring the little one home
your life undergo a total change in terms of your previous routines and
habits. Such a change can drain you of emotional and physical energy,
you will also be sleeping less than before.
It will take a lot of energy to adjust and still
live your purpose. Now you also have a new aspect in your life in which
you need to live your purpose. Thus you need to make adjustments. Some
things will need to be added and other things removed that you can still
live your purpose.
This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website.