Het jy 'n hart vir mense wat swaarkry? Is jy gereed om 'n verskil te maak? Kom help ons by Reach waar ons basiese behoeftes van ons gemeenskap aanspreek en sodoende ook Geestelike inspraak lewer wat ons stad transformeer! Daar is verskeie bene van Reach waar jy jou passie kan uitleef. Reach Klerewinkel wat pre-loved klere verkoop, Reach Kos vir behoeftige gesinne, Reach Uitreike na areas van gebrokenheid en Reach Oprigting vir mense wat moet oor begin
Klik hier om betrokke te raak Klik hier vir behoefte vir kos of klereE-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website.